Загрузка страницы

Saartjie

Wie is die meisie met die sagte stem?
As jy haar hoor, sal jy haar ken?
Wie is die engel met die donker oë
wat in kettings in die straat afloop?

Saartjie, Saartjie
kom speel weer saam met my op Kaapse duine
Saartjie, Saartjie
jy’t jou rus gevind, maar waar is myne?

As jong vrou is sy meegevoer
deur leë beloftes van weelde en roem
Haar wêreld moes sy agterlaat -
uitgestal soos ‘n dier op straat…

Видео Saartjie канала Emile Minnie
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
18 марта 2022 г. 11:57:34
00:02:41
Яндекс.Метрика