Ek dag...
Ek dag ek bou my kasteeltjie klaar
Toe stort my kaarthuis inmekaar
Gedink ek leef in prag en praal
Maar eintlik was my lewe maar vaal
Ek dag ek eet nou koningskos
Dit was net krummels wat jy los
Gedink ek dra ‘n keiser se gewaad
Toe loop ek heeltyd sonder ‘n draad
Ek het myself om die bos gelei
Gedink ek is die een, gedink ek is vry
Hoe siende blind kan een mens wees?
Sal tyd dan ooit die wonde genees?
Ek dag ek kook soos Nataniël
Toe’s elke hap ‘n bitter pil
Gedink ek dans soos Nuryev
Maar eintlik was my dansie maar zef
Ek dag ek sweef in ‘n lugballon
Toe val ek af van my balkon
Gedink jy’s smoorverlief op my
Toe kyk jy weg en loop jy verby
Видео Ek dag... канала Emile Minnie
Toe stort my kaarthuis inmekaar
Gedink ek leef in prag en praal
Maar eintlik was my lewe maar vaal
Ek dag ek eet nou koningskos
Dit was net krummels wat jy los
Gedink ek dra ‘n keiser se gewaad
Toe loop ek heeltyd sonder ‘n draad
Ek het myself om die bos gelei
Gedink ek is die een, gedink ek is vry
Hoe siende blind kan een mens wees?
Sal tyd dan ooit die wonde genees?
Ek dag ek kook soos Nataniël
Toe’s elke hap ‘n bitter pil
Gedink ek dans soos Nuryev
Maar eintlik was my dansie maar zef
Ek dag ek sweef in ‘n lugballon
Toe val ek af van my balkon
Gedink jy’s smoorverlief op my
Toe kyk jy weg en loop jy verby
Видео Ek dag... канала Emile Minnie
Показать
Комментарии отсутствуют
Информация о видео
Другие видео канала
Emile Minnie: Nuwe blaadjieEmile Minnie - PotchefstroomEmile Minnie - Gee my jou handEmile Minnie - Song vir jouEmile Minnie - SirkelEmile Minnie - DrifEmile Minnie - WensDie lewe is donkerIngridEmile Minnie - Die ruiter van SkimmelperdpanEmile Minnie: SusterliefdeMiempieEmile Minnie RietfonteinSal jy by my blyOns het nooitEmile Minnie - Anderkant die EwigheidEmile Minnie - 'n Nuwe dagEmile Minnie - Die heel eerste treeOesbekistanEmile Minnie - Rainbow