Загрузка страницы

Oesbekistan

In Maart 2020 het 'n vreemde ding gebeur
Die wêreld het opgehou draai
Nou staan ek en wag voor 'n geslote deur
Sê ek vir altyd koebaai?

Gaan ek wegraak, gaan ek wegraak in Oesbekistan?
Soos Racheltjie verdwaal in die sneeu?Gaan ek wegraak, gaan ek wegraak in 'n vreemde land?
Nog 'n vlugteling voor die siekte van die eeu...

Met oë vol verwondering het ek hier aangeland
Agter die Ystergordyn
Gou het ek geleer ons deel dieselfde band
Die liefde laat die hartseer verdwyn

Видео Oesbekistan канала Emile Minnie
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
31 июля 2022 г. 12:35:47
00:01:52
Яндекс.Метрика