Загрузка страницы

Ongekende Wereld

Daar was ‘n tyd toe ek nog klein en minderwaardig in die skadus wou verdwyn
My lig was dof, my vuurtjie flou, my kole uitgebrand en elke Maandag blou
Maar ek is terug, en ek erken: Ek is ‘n man van durf en daad, ek het ‘n wil om te wen

Daar was ‘n plek waar ek kon skuil en vreesbevange vir verwerping sit en huil
Die deur was dig, die ligte af, onwetend, ongemerk het ek myself gestraf
Daai deur is oop en ek is vry om my talente en my liefde aan die lewe te wy

Daar is ‘n diep bevryde glimlag in my oë
Daar is ‘n ongekende wêreld waarin ek glo

Vra jy jouself, en wonder jy of jy jouself van al jou kettings kan bevry
Die toekoms wag, spreek net die woord, en kry die lewenswoema wat aan jou behoort
Al is jy bang, al wil jy sloer, kies altyd liefde, ware liefde, vir jouself en jou broer

Видео Ongekende Wereld канала Emile Minnie
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
11 января 2023 г. 15:17:21
00:03:37
Яндекс.Метрика