Загрузка страницы

Entrepreneursfokus – Poppie en Opgedollie

Lené Heck, eienaar van Poppie en Opgedollie, het ’n passie vir mode en haar hart klop vinniger vir elke mooi rok wat sy sien. Lené het begin met tien rokkie, maar sit nou met ’n hele kamer vol om van te kies. Dit is altyd lekker om te sien hoe entrepreneurs groei en ’n sukses maak van die visie wat hulle het.

Kuier saam met ons in Poppie se kas en kreatiwiteit

Видео Entrepreneursfokus – Poppie en Opgedollie канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
30 ноября 2022 г. 11:00:29
00:02:35
Яндекс.Метрика