Загрузка страницы

Forum Nuus: Takbestuurslede bedink federale plan vir Noordstreek 22-08-2022

Wanneer gekyk word hoe AfriForum se toekomsplan vir federalisme uitgerol word, is dit belangrik dat die land se demografiese werklikhede in ag geneem word. Een model kan nie op alle gemeenskappe van toepassing wees nie. Die werklikhede op die platteland lyk byvoorbeeld anders as in Pretoria en die strategie om uiteindelik vry, veilig en voorspoedig aan die suidpunt van Afrika te leef, moet dus vir gemeenskappe aangepas word. Op die platteland is Afrikaners in ankergemeenskappe nie die meerderheid nie, maar dit is tog moontlik om noodsaaklike kulturele en ander infrastruktuur soos skole en ouetehuise in stand te hou. In stedelike gebiede is dit weer moontlik om eie, selfstandige instellings soos Sol-Tech en Akademia te vestig. Meer as 200 takbestuurslede het die naweek AfriForum se Noordstreek se beraad bygewoon waar hulle met praktiese planne bemagtig is om ’n nog groter verskil in hul gemeenskappe te maak.

Видео Forum Nuus: Takbestuurslede bedink federale plan vir Noordstreek 22-08-2022 канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
22 августа 2022 г. 19:29:02
00:04:01
Яндекс.Метрика