Загрузка страницы

Forum Nuus: Pionier nou in beheer van waterwerke in Koster

Die Pionier Dienstemaatskappy het die waterwerke in Koster oorgeneem. Daar was ’n hofstryd tussen die inwoners en die munisipaliteit oor die swak dienslewering ná daar by tye vir weke op ’n slag nie water aan inwoners gelewer is. Hierna het die inwoners self die waterwerke oorgeneem en reggeruk. Pionier is intussen aangestel ná die munisipaliteit weer vir ’n week die dienste oorgeneem en misluk het. “Ons hoop om ’n volhoubare model in plek te stel wat ook by ander dorpe gebruik kan word om swak dienslewering reg te ruk,” sê Johan Kruger, die voorsitter van Pionier.

Видео Forum Nuus: Pionier nou in beheer van waterwerke in Koster канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
15 апреля 2021 г. 18:57:23
00:04:14
Яндекс.Метрика