Загрузка страницы

Forum Nuus: AfriForum begin opknappings by Ou Presidensie in Bloemfontein

AfriForum en Vriende van die Presidensie in Bloemfontein is besig om alles in die stryd te werp om die agteruitgang en verwaarlosing by hierdie historiese erfenisterrein te keer. Die departement van sport, kuns en kultuur in die Vrystaat is ook dringend genader om fondse vir broodnodige herstelwerk te bewillig nadat die plafon begin instort het en daar erge waterskade aan die mure, houtvloere, persiese matte en ander artefakte is. Die eerste bewoner was president JH Brand en gedurende hierdie tyd was die Presidensie die middelpunt van die sosiale lewe in die dorp. President Brand het hier gewoon tot met sy dood op 14 Julie 1888. “Ons doen ’n beroep op kundiges en weldoeners om na vore te tree om te help om hierdie besonderse kultuurskat in ere te herstel,” sê Alana Bailey, hoof van kultuursake by AfriForum. Om betrokke te raak SMS jou naam na 45344.

Видео Forum Nuus: AfriForum begin opknappings by Ou Presidensie in Bloemfontein канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
7 сентября 2022 г. 11:31:27
00:04:00
Яндекс.Метрика