Загрузка страницы

Forum Nuus: Vroue stap met louere weg in entrepreneurskompetisie

Die dames het skoonskip gemaak by AfriForum se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2021. Tydens dié spoggerige geleentheid, wat by Mongena Game Lodge in die Dinokeng-natuurreservaat aangebied is, is Elzabeth van der Bijl, eienaar van Fynbos, en Alita du Plessis, eienaar van Purple Carrot, onderskeidelik as wenners in dié kompetisie aangewys.

Видео Forum Nuus: Vroue stap met louere weg in entrepreneurskompetisie канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
28 октября 2021 г. 12:37:11
00:03:21
Яндекс.Метрика