Die boer en die reg: Noodweer en vuurwapens
Suid-Afrikaanse boere staar unieke uitdagings in die gesig, wat nog meer uitdagend raak wanneer die regering nie die erns van probleme soos plaasaanvalle wil erken nie.
Boere moet hulle ongelukkig oor baie meer bekommer as die huidige ekonomiese klimaat, weersomstandighede en om kos vir miljoene Suid-Afrikaners te produseer. Hulle word boonop gereeld gekonfronteer met verskillende risiko’s wat hulle veiligheid bedreig en waarvoor daar regshulp ingewin moet word.
AfriForum bied van 26 tot 29 Junie ’n reeks gesprekke aan waarin veiligheids-, regs- en landboukenners verskeie relevante onderwerpe gaan bespreek om meer duidelikheid aan boere te bied.
Tema vir vanaand is - Noodweer en vuurwapens, saam met Marnus Kamfer.
Видео Die boer en die reg: Noodweer en vuurwapens канала AfriForum

Показать
Комментарии отсутствуют
Информация о видео
Другие видео канала
![Forum Nuus: Akademia stel Fakulteit Opvoedkunde amptelik bekend](https://i.ytimg.com/vi/uBQuXDHnPj4/default.jpg)
![Forum Nuus: AfriForum se Kaapstad-Noord-tak bevorder selfstandigheid 18-08-2022](https://i.ytimg.com/vi/C6OPF2MB7ZM/default.jpg)
![AfriForum jou burgerregte-organisasie.](https://i.ytimg.com/vi/fjKgd0APSng/default.jpg)
![Forum Nuus: AfriForum se Bothaville-tak se projekte maak groot verskil 23/06/2022](https://i.ytimg.com/vi/ob0ni4x_yyU/default.jpg)
![Forum Nuus: Vroue stap met louere weg in entrepreneurskompetisie](https://i.ytimg.com/vi/L7WKidX10pU/default.jpg)
![Stop Die Moorde - AfriForum](https://i.ytimg.com/vi/dJ_760Jcx7U/default.jpg)
![Forum Nuus: Meer as 3 000 km vir plaasaanvalle en -moorde tydens #HardloopVirHoop afgelê](https://i.ytimg.com/vi/ksUPb0Pbv9M/default.jpg)
![Forum Nuus: AfriForum begin opknappings by Ou Presidensie in Bloemfontein](https://i.ytimg.com/vi/-j-nGOUvdts/default.jpg)
![AfriForum aan Motsoeneng: Ons het die reg om te weet](https://i.ytimg.com/vi/qDkjxOEg25I/default.jpg)
![AfriForum Sakenetwerk - Tinteltong Toekennings 2023](https://i.ytimg.com/vi/cUiNCTHiJ04/default.jpg)
![Kuberboeliegids](https://i.ytimg.com/vi/YLzl6SuR_zM/default.jpg)
![Quo Vadis : Nelspruit 2019](https://i.ytimg.com/vi/3rSnv9hXhEw/default.jpg)
![Forum Nuus: Pionier nou in beheer van waterwerke in Koster](https://i.ytimg.com/vi/7Gc3DpA86Qw/default.jpg)
![AfriForum se Centurion-tak se herwinningsprojek in Centurion](https://i.ytimg.com/vi/qu39ISn127s/default.jpg)
![Forum Nuus: AfriForum-takke en boerevereniging in KZN herstel slaggate op R33](https://i.ytimg.com/vi/D29rTjFj2EA/default.jpg)
![Forum Nuus: AfriForum hou eerste sportdag op Vryburg](https://i.ytimg.com/vi/tyVviNwiuWU/default.jpg)
![Forum Nuus: AfriForum se Teenboeliespan help om meisies te bemagtig](https://i.ytimg.com/vi/j4m3-oCyQHU/default.jpg)
![Forum Nuus: AfriForum pak uitdagings in Kroonstad](https://i.ytimg.com/vi/sf4crotTWTo/default.jpg)
![Forum Nuus: Vredesverdrag van Vereeniging met toer tot in Pretoria herdenk 01-06-2023](https://i.ytimg.com/vi/i_qgxQUVuNc/default.jpg)
![Forum Nuus: (Orania deel 4) Opleiding gee jongmense vlerke en geleenthede 17-11-2022](https://i.ytimg.com/vi/pa0qlcxWoSQ/default.jpg)
![Besigheidsbytjies](https://i.ytimg.com/vi/yFERbI_-j2s/default.jpg)