Загрузка страницы

Forum Nuus: Chaos breek uit na Brendin Horner se beweerde moordverdagtes vlugtig verskyn

Chaos het vandag in Senekal uitgebreek toe die duisende mense wat na dié dorp opgeruk het oor die moord van die jong plaasbestuuder, Brendin Horner (21), nie Seketje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, Horner se moordverdagtes, kon sien nie. Daar was ook opnuut ’n pleidooi aan president Cyril Ramaphosa en die regering gerig om nie net die nodige erkenning aan plaasmoorde te gee nie, maar ook dat daar dringend en drasties daarteen ingegryp moet word.

Видео Forum Nuus: Chaos breek uit na Brendin Horner se beweerde moordverdagtes vlugtig verskyn канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
6 октября 2020 г. 17:49:45
00:05:18
Яндекс.Метрика