Загрузка страницы

Forum Nuus: Centurion Gemeenskapsmark 'n groot sukses

Die tweede Centurion Gemeenskapsmark, om mense wat tydens die COVID-19-inperking swaar gekry het te help om ’n inkomste te genereer, is Vrydag by die Doxa Deo-gemeente in Raslouw gehou. Driné de Bruyn, die organiseerder, het die eerste een op 26 Maart by haar huis aangebied met omtrent 60 stalletjies. Meer as ’n duisend mense het dié mark bygewoon en sy het besef haar huis sal nie groot genoeg wees vir die tweede mark nie. Daar was meer as 180 stalletjies en die volgende mark word op 25 Junie gehou.

Видео Forum Nuus: Centurion Gemeenskapsmark 'n groot sukses канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
31 мая 2021 г. 14:21:34
00:02:41
Яндекс.Метрика