Загрузка страницы

Boere wys - Genoeg is genoeg deur SAAM te STAAN.

Hierdie video skets die omvang van die samekoms asook die krag van saamstaan. As die regering nie wil ag slaan op die oproep om PLAASMOORDE as 'n prioriteitsmisdaad wat grens aan terreur te wil beveg nie, dan moet die boere hulle stem dik maak. Hier praat hulle 'n taal wat die regering verstaan...
#Boermedia #Plaasterreur #Saamstaan #GenoegIsGenoeg #StopPlaasmoorde

Musiek: Koos du Plessis - EENDAG
Danie van der Westhuizen - Saamstaan

Видео Boere wys - Genoeg is genoeg deur SAAM te STAAN. канала Boermedia
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
6 октября 2020 г. 19:45:01
00:05:04
Яндекс.Метрика