Загрузка страницы

Attempted farm attack caught on security cameras.

AfriForum stel sekuriteitsvideo-opname van plaasaanval beskikbaar

AfriForum het vandag beeldmateriaal van 'n plaasaanval by 'n blitskonferensie in Centurion aan die media beskikbaar gestel. Hierdie materiaal sal deel vorm van die voorlegging oor plaasmoorde wat AfriForum op 26 en 27 November by die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Geneve, Switzerland gaan indien. Hoewel die beeldmateriaal nie geweld bevat nie, sal dit sensitiewe kykers moontlik ontstel.

Ernst Roets, AfriForum se adjunk uitvoerende hoof vertrek vandag na Europa en sal die voorlegging saam met Alana Bailey, mede-adjunk uitvoerende hoof behartig.

Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, het gesê dat die polisie die publiek mislei wanneer hulle verklaar dat misdaad onder beheer is. "Hierdie video bevat die onaangename werklikheid. Dit raak gebiedend noodsaaklik dat die publiek meer pro-aktief optree deur by gemeenskapveiligheidsnetwerke in te skakel. Dit is AfriForum se grootste prioriteit wat veiligheid betref."

Видео Attempted farm attack caught on security cameras. канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
18 ноября 2013 г. 16:35:33
00:10:38
Яндекс.Метрика