Forum Nuus: Organisasies en politieke partye span saam teen konsepwysigings aan vuurwapenwetgewing
As wetsgehoorsame burgers met vuurwapens moet kies tussen ’n onbevoegde regering en hul gesinne, sal hul beslis hul gesinne eerste stel. Meer as 21 organisasies, verenigings en drie politieke partye het hul vandag daartoe verbind om die konsepwysigings aan die bestaande Vuurwapenwet met mag en mening te beveg. Derduisende mense het reeds beswaar teen die wysigings gemaak. Die regering kan hom voorberei dat die stryd teen die beoogde ontwapening tot in die hoogste hof gevoer sal word.
Видео Forum Nuus: Organisasies en politieke partye span saam teen konsepwysigings aan vuurwapenwetgewing канала AfriForum
Видео Forum Nuus: Organisasies en politieke partye span saam teen konsepwysigings aan vuurwapenwetgewing канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Информация о видео
Другие видео канала
Belasting - Wat staan ons te doen?AfriForum se kort-dokumentêr oor die verhaal van die 12-jarige Herman Odendaal.Forum Nuus: Kill the Boer-boek bevestig wrede werklikheid van SA-boereDie Gelofte (amptelike musiekvideo)AfriForum-lede betaal minder, vir meer veiligheid.Cele’s statistics v. the factsForum Nuus: AfriForum Gemeenskapsveiligheid bied lugvleuelkamp in Orania aanForum Nuus: Die splinternuwe AfriForum Teater maak sy deure oopForum Nuus: Munisipale ondersoek na optrede van Dwarskersbos-amptenare afgehandelAfriForum Jeug bied droogtehulp aan boere.Polities Inkorrek: Episode 2 – Belasting: Om te boikot of nie te boikot nie?Quo Vadis: Kallie Kriel en Dirk Hermann verduidelik “selfbeskikking”Polities Inkorrek: Episode 1 – Wapenwet met Mike BolhuisGeskiedkundige kakebeenwa word binnekort onthulForum Nuus: AfriForum en Nogas Post-gemeenskap plant saam vir die toekomsErnst Roets discusses ANC atrocities and the release of the documentary film Tainted HeroesAfriForum beantwoord vrae oor privaatvervolgingseenheid.Expropriation: AfriForum envisages legal actionsForum Nuus: Nuwe Sol-Tech-kampus open sy deureForum Nuus: AfriForum se Moot-takke maak hul areas veiliger en skoner