Загрузка страницы

Forum Nuus: Bosoorlog-musiekblyspel beloof om Die Gelofte in AfriForum Teater te oortref 26-04-2023

Die Gelofte: ’n Musiekblyspel het verlede jaar gehore in die AfriForum Teater bekoor. Johan Vorster en Jacomien de Wet, wat die musiek van Die Gelofte geskryf het, het nou weer saam met die skrywer en regisseur Jannes Erasmus ’n Afrikaanse musiekblyspel, Die Kaplyn, by dié teater op die planke gebring. Volgens Erasmus was daar baie versoeke om nog ’n geskiedkundige stuk in Afrikaans te skryf. Dis waar die idee gevorm het en vandag begin Die Kaplyn, wat ’n blik op die destydse Grensoorlog bied, in die AfriForum Teater. Kaartjies is by www.diekaplyn.com beskikbaar.

Видео Forum Nuus: Bosoorlog-musiekblyspel beloof om Die Gelofte in AfriForum Teater te oortref 26-04-2023 канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
26 апреля 2023 г. 12:55:22
00:04:05
Яндекс.Метрика