Загрузка страницы

Gelofte Lied Bloedrivier

Die Gelofte van 16 Desember is bindend op almal wat deel is van ons Volk. Behalwe die Voortrekkers was daar ook 3 Britse settelaars in die Laer. Om naief te wees oor die Gelofte gaan niks aan die geldigheid daarvan verander nie. Gaan betaal jou Gelofte op 16 Desember. Nou en elke jaar daarna...

Met erkenning aan die kunstenaars van die Gelofte Lied, Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Gaphi en Juan Boucher.

#Bittereinder Produksies

Видео Gelofte Lied Bloedrivier канала Validric
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
29 октября 2018 г. 23:15:51
00:04:49
Яндекс.Метрика