Загрузка страницы

Die Siener - Laurika Rauch

Generaal Koos de la Rey is een van die heel grootes in die gallery van Boere-helde, en sy dood op 15 September 1914 sal altyd een van die treurigste gebeurtenisse in sy volk se geskiedenis bly. Hy was al reeds ’n ou man toe sy lewe by ’n padblokkade deur die koeël van ’n polisieman beëindig is, maar min het hy besef dat sy dood eintlik deur sy getroue vriend, “Siener Van Rensburg” voorspel is.
Lirieke Christopher Torr - gesing deur Laurika Rauch

Видео Die Siener - Laurika Rauch канала Amanda Burger
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
17 сентября 2014 г. 6:01:55
00:04:37
Яндекс.Метрика