Загрузка страницы

Len Muller - Sarie Marais (Feat. STEF BOS)

Hierdie musiek video is n homage van die oorspronklike video in Suid-Afrikaanse Styl

"Van kleins het ek en my boetie gereeld na Jim Reeves se plate geluister op die plaas. So het ons die lied 'Sarie Marais' leer ken en gereeld saamgesing. Dit was eers later toe ek my eie liedjies begin skryf het dat ek my eie verwerking wou doen vir die liedjie. Die groot rede hieragter is dat ek nog altyd voel die storie en lirieke van die lied praat van meer emosie as wat die traditionele melodie kommunikeer. Daarom het ek ook vir Stef Bos gekontak en gevra of hy saam met my sou werk aan die lied. Ek is al lank ‘n aanhanger van sy musiek omdat dit soveel emosie dra. Dit was ‘n droom wat waar geword het toe hy instem om saam met my te werk en toe sommer ‘n pragtige vers bygeskryf het vir die lied."

Volg gerus vir Len Muller hier:

Webtuiste: www.lenmuller.co.za
Twitter: www.twitter.com/lenniemuller
Facebook: www.facebook.com/lenmuller1
YouTube: www.youtube.com/lenniemuller
Soundcloud: www.soundcloud.com/lenmuller

Vir optrede besprekings kontak: Vaughn van Wyk
E-pos: thelegacyevents@gmail.com
Cell: 082 301 0820
Platemaatskappy: Kanada Records

Publisiteit & Bemarking: STARBURST PROMOSIES
Alishia van Deventer
083 635 4717
alishia@starburstmusic.co.za

Видео Len Muller - Sarie Marais (Feat. STEF BOS) канала Len Muller
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
15 октября 2015 г. 13:48:29
00:04:17
Яндекс.Метрика