Загрузка страницы

Anton Botha - Wys jou velle vir jou pelle (Official Video)

Jy daar, met jou fancy tekkies aan
wat ’n doring in die pad gaan lees moet nooit stil staan nie
Jy daar, met jou sterk-lyk-t-shirt aan,
wat ’n skouer wil ’n girl wil wees wat nie bestaan nie

Wys jou velle vir jou pelle
Want dis lekke op twee plekke
Hou my dop, check hierdie move
Wys jou velle vir jou pelle
Want dis lekke op twee plekke
Keer my of ek beseer my,
oooh
As jy die grondpad slat
Hou net vas ou maat
Met hierdie vellies tot in Tumbaktu
Met hierdie Grondpad vellies
gaan jy jare lank
Na jou pelle in die verte toe
As jy die grondpad slat
Hou net vas ou maat
Met hierdie vellies tot in Tumbaktu
Met hierdie Grondpad vellies
Gaan jy jare lank
Na jou pelle in die verte toe
Na jou pelle in die verte toe
Na al jou pelle in die verte toe

Jy daar, met die patches baadjie aan
trek hom uit, want ek wil jou hê onder die sekelmaan
Jy daar wat die kortbroek langbroek pas,
sit bietjie stywer as wat dit was ek kan nie verstaan nie

Wys jou velle vir jou pelle
Want dis lekke op twee plekke
Hou my dop, check hierdie move
Wys jou velle vir jou pelle
Want dis lekke op twee plekke
Keer my of ek beseer my
, oooh
As jy die grondpad slat
Hou net vas ou maat
Met hierdie vellies tot in Tumbaktu
Met hierdie Grondpad vellies
gaan jy jare lank
Na jou pelle in die verte toe
As jy die grondpad slat
Hou net vas ou maat
Met hierdie vellies tot in Tumbaktu
Met hierdie Grondpad vellies
gaan jy jare lank
Na jou pelle in die verte toe
Na al jou pelle in die verte toe
Wys jou velle vir jou pelle
Want dis lekke op twee plekke
Hou my dop, check hierdie move
Wys jou velle vir jou pelle
Want dis lekke op twee plekke
Keer my of ek beseer my,
oooh
As jy die grondpad slat
Hou net vas ou maat
Met hierdie vellies tot in Tumbaktu
Met hierdie Grondpad vellies
gaan jy jare lank
Na jou pelle in die verte toe
As jy die grondpad slat
Hou net vas ou maat
Met hierdie vellies tot in Tumbaktu
Met hierdie Grondpad vellies
gaan jy jare lank
Na al jou pelle in die verte toe
Na al jou pelle in die verte toe
Na al jou pelle in die verte toe
Na al jou pelle in die verte toe
(Anton Botha / BluEyesRecords / Anton Botha Musiek / ABM Publishing)
GRONDPAD VELLIES

Видео Anton Botha - Wys jou velle vir jou pelle (Official Video) канала Anton Botha
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
17 декабря 2021 г. 11:05:17
00:03:13
Яндекс.Метрика