Загрузка страницы

Forum Nuus: Só maak AfriForum-takke in KZN ’n verskil

“As ’n mens AfriForum uit dié provinsie sou verwyder, sou dit ’n groot leemte agterlaat. Die takke doen goeie werk, maar die suksesse is net moontlik met die hulp van die vrywilligers wat so baie vir ons doen. Dit is hulle wat hulle hande opsteek en leiding neem om ’n verskil te maak. Baie dankie aan elkeen van julle,” sê Eugene van Aswegen, AfriForum se streekskoördineerder in KwaZulu-Natal, oor die belangrike rol wat AfriForum se nege takke in dié provinsie speel.

Видео Forum Nuus: Só maak AfriForum-takke in KZN ’n verskil канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
14 июля 2021 г. 19:01:23
00:06:26
Яндекс.Метрика