Загрузка страницы

PRAATING S3 EP01 - VALKIE VAN COKE

Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt. Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n Only Fans vir sy stem begin. He likes to druk mense se knoppies en het beslis 'n rebellious streep. Hy pleeg die bass en hy is 'n reus in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, nie net as 'n lid van die band Fokofpolisiekar vir die laaste 2 dekades nie, maar hy het ook 'n hand in baie ander se sukseks! Hy het al zaab (en rocks) gerook, maar hy is nou stone cold sober en so focussed soos 'n springkaan wat oefen om kakhoog te kan spring! Hy spring ook toevallig kakhoog en die rocks het hom ook nogal hoog gemaak, maar high highs can lead to low lows en toevallig is 'n bass ook nogal low instrument... Mense, ek hoop julle volg... Baie welkom terug, ons het julle gemis!

Here at Praating we are all about the Legehness!

Dankie aan ons Partner STEYN IP vir die episode! If you want to beskerm your idees then visit: https://steynip.com

As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
https://www.praating.com/

Tune in to luister to your gunsteling platform here: https://bit.ly/prs3_vvc

VAN PLETZEN Instagram:https://www.instagram.com/vanpletz/
GROOTHOND: https://www.instagram.com/peachvanpletzen
NAX: https://www.instagram.com/yo_nax/
MEDIA FARM Instagram: https://www.instagram.com/themediafarm
VAN PLETZEN Merch & Shows: https://vanpletzen.co.za/

This Episode is dedicated in loving memory of our dear friend Angie oeh.

Видео PRAATING S3 EP01 - VALKIE VAN COKE канала VAN PLETZEN
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
19 октября 2023 г. 11:55:30
01:09:22
Яндекс.Метрика