Загрузка страницы

2 - Toer die groen Kalahari na Augrabies. Bonus onderhoud met Norbert van Voetspore in Riemvasmaak!

In hierde tweede deel begin ons in Kakamas en ry die agterpaai tot in Blouputs waar ons die Oranje rivier oorsteek. Van daaraf vat ons 'n 4x4 paadjie na Riemvasmaak waar ons die legendaries Norbert Coetzee van Voetspore ontmoet by sy koffiewinkel, Berg en Dalen. Hier gesels ons lekker met hom en eet sy ewe legendariese kerrie mince roosterkoeke. Pure Nama gasvryheid! Ons besoek die Riemvasmaak warmwaterbron en eindig by die magtige Augrabies valle. Die Noordkaap het buitengewone reen gekry aan die begin van die jaar en sorg vir 'n spektakel by die waterval! Kom reis saam en vind die besonderse bestemming van die Noordkaap.

Видео 2 - Toer die groen Kalahari na Augrabies. Bonus onderhoud met Norbert van Voetspore in Riemvasmaak! канала Safari Susters
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
11 марта 2021 г. 18:01:25
00:15:03
Яндекс.Метрика