Sleeptoets: Opel Vivaro
Video: Alet Janse van Rensburg | Redigering: Christo de Wit
Hierdie bussie sluk al jou bagasie so pak maar jou tasse, vistokke en branderplanke. Nooi selfs jou bure en hulle kinders om saam te ry. Ons het die Opel Vivaro se sleepvermoë getoets op die roete Brackenfell, Stellenbosch via die Helshoogtepas, deur die Paarl en weer terug tot by Durbanville. Die Opel Vivaro se sleeptoets is beskikbaar in die Maart 2012 uitgawe van WegSleep, beskikbaar 20 Februarie 2012.
Видео Sleeptoets: Opel Vivaro канала WegSleep- tydskrif

Показать
Комментарии отсутствуют
Информация о видео
Другие видео канала
Hoe bestry jy sterk winde in die kampplek?WEG STORIESgo-southernafrica: Fish River Canyon hikeBeeld-vakansieskou 2016 (Deel 1)WegSleep het lekker gespeel met die Pedego-elektriese fietsSleepakademie 2015 in BuffelspoortVra vir Sleep #1WegSleep word gedrukSo vou jy 'n foeliepakkieStokkielekker agter die skermsDís nou 'n 'Smart' kamp-idee!Kampkos Kerriemaalvleis-jaffel met cheddar en paprikaBeeld-vakansieskou 2017!Kamp en stap in die KrugerVra vir Sleep #2Só word 'n Sprite Swing woonwa by die kampplek gesak.WegSleep se intekenaanbodAndre le Grange SMS "Echo D" na 35404WegSleep by die Beeld VakansieskouJohanna se Kaia