Загрузка страницы

Molatek | Afronding van teelbulle

Willem Volschenk, Molatek verkoopsbestuurder in Gauteng en Mpumalanga, gesels in hierdie video oor die funksionele afronding en voedingvereistes van 'n teelbul. Afronding van 'n teelbul verskil van die praktyke wat in die voerkraal toegepas word en Willem gesels deur die verskillende stappe en prosesse om op te let.

Kontak Willem gerus vir meer inligting by willem.volschenk@rclfoods.com.

Видео Molatek | Afronding van teelbulle канала Molatek Feeds
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
11 сентября 2020 г. 14:17:29
00:17:56
Яндекс.Метрика