Загрузка страницы

Jukebox_Theuns Jordaan & Bobby van Jaarsveld (13 Julie 2008)

Die geliefde troebadoer van die Karoo, Theuns Jordaan, kom kuier saam met 'n baie jong Bobby van Jaarsveld in die Jukebox ateljee. Hulle verras die kykers met 'n spesiale akoestiese weergawe van Neil Diamond se gewilde treffer, "I am, I said," en natuurlik kon hulle Theuns nie sonder 'n stukkie van "Soos Bloed" laat gaan nie.

Alle kopiereg voorbehou deur die vervaardiger van Jukebox, Blixem Productions.

Видео Jukebox_Theuns Jordaan & Bobby van Jaarsveld (13 Julie 2008) канала Leoné Prinsloo
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
15 января 2022 г. 21:56:34
00:40:19
Яндекс.Метрика