Загрузка страницы

Die beskawingstryd van ons tyd

In hierdie video praat ek oor die beskawingstryd van ons tyd. Ek voer aan dat die stryd van ons tyd in die eerste plek daaraan gekenmerk word dat ons in 'n stryd is om beskawing in beskerming te neem.

Die video is gemaak na aanleiding van 'n voorlegging wat ek op 31 Oktober 2023 by Akademia se NP van Wyk Louw-sentrum gemaak het oor Afrikaners op die beskawingsfront. Die fokus van hierdie video is egter nie op Afrikaners nie, maar op die stryd vir die behoud van Afrikaners. Ek sal 'n opvolgvideo publiseer wat meer spesifiek op Afrikaners fokus.

Видео Die beskawingstryd van ons tyd канала Ernst Roets
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
9 ноября 2023 г. 15:20:02
00:11:33
Яндекс.Метрика