Загрузка...

VARK en HOENDERpryse styg terwyl SKAAP, BEES en MIELIEpryse daal...29 Aug 2021

Nuutste Vleis en Graanpryse...29 Aug 2021

In die week se AMT Graan en Lewendehawe oorsig kyk ons oudergewoonte na die nuutste vleis en graanpryse met vark en hoenderpryse wat styg terwyl skaap, bees en mieliepryse daal die afgelope week. Ons gaan bietjie na die faktore wat dit beinvloed en ons verwagtinge vorentoe.

Moontlik gemaak deur Standard Bank, Nile.ag en Halfway Toyota.

https://nile.ag/
https://amtrends.co.za/halfway-toyota/

Видео VARK en HOENDERpryse styg terwyl SKAAP, BEES en MIELIEpryse daal...29 Aug 2021 канала AMT
Страницу в закладки Мои закладки
Все заметки Новая заметка Страницу в заметки