Загрузка страницы

Kruger National Park, Punda Maria 2021

Ons het vir so paar dae in die Noorde van die Krugerwildtuin gaan kamp by Punda Maria. Dit was n eerste keer vir ons om so ver noord te bly. En ons was nie teleurgesteld nie ,dit is n baie mooi deel van die park. En ook nie so besag soos in die suide nie. Dit was n baie goeie reen seisoen gewees en dit het veroorsaak dat daar nog baie water in die veld was, wat wild kyk moeilik gemaak het. Maar dit bly maar net n lekker plek. Ons ry na twee aande Shingwedzi toe en geniet ons tyd verder in die mooi park.

Видео Kruger National Park, Punda Maria 2021 канала Marius Niemann
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
16 июня 2021 г. 12:38:18
00:16:53
Яндекс.Метрика