Загрузка страницы

RUSTIE-SITKAMERKONSERT

Goeie naand en baie welkom by die Rusties se eerste sitkamerkonsert.

Die konsert gaan, soos n kaggelvuur, jou sitkamer warm maak.

Die Hoërskool Rustenburg is die skool van geleenthede en COVID-19 het van ons gevra om hierdie geleentheid hierdie jaar anders aan te pak.

Die doel van die konsert is om vir elke leerder nog steeds n verhoog te gee vir hulle talente en vir julle die geleentheid te gee om in jul sitkamer ‘n konsert te kyk.

As jy hou van wat jy sien en hou van wat jy hoor en jy wil n verskil maak daar sal deurlopend n BUSQR kode op die skerm wees.

Ons kan jou verseker die fondse word aangewend tot die skool se voordeel.

Dit is so maklik soos :
Geniet die liedjie
Klap jou hande saam met jou familie
Scan die kode
Wys jou waardering in dollars
As jy soos ons ook platsak is - geniet net die show!!

Видео RUSTIE-SITKAMERKONSERT канала Hoërskool Rustenburg
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
16 июля 2020 г. 21:00:11
01:04:12
Яндекс.Метрика