Загрузка страницы

SOLAR PV (Afrikaans) Komersieele Sisteem 200 kW SPAR Winkel sentrum

SOLAR PV (Afrikaans) Komersieele Sisteem 200 kW SPAR Winkel sentrum

Hierdie Solar PV kommersiële stelsel is vir SUPERSPAR in Marble Hall winkelsentrum gedoen. Hierdie dokumentêre video illustreer die ontwerp oorwegings en lewensvatbaarheid van Solar PV in kommersiële toepassings.

Die stelsel is geïnstalleer as grid-gekoppel met munisipaliteit se toestemming om krag terug te voer in die munisipale grid. Die Marble Hall elektrisiteit afdeling was baie bereidwillig om te help met hierdie netwerk terugvoer ooreenkoms.

Die installasie is slegs as krag opwekking gedoen en het geen rugsteun battery stelsel daaraan gekoppel nie.

Vir meer inligting kontak BLACKDOT ENERGY.

Видео SOLAR PV (Afrikaans) Komersieele Sisteem 200 kW SPAR Winkel sentrum канала Blackdot Energy Engineering
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
7 июля 2016 г. 2:08:37
00:12:43
Яндекс.Метрика