Загрузка страницы

Wat Het Geword - Louw van den Heever (Offisiële Musiekvideo)

Nuutste enkelsnit vanaf Louw van den Heever, "Wat het geword". Alle Regte voorbehou PC 2021 Next Music | The Orchard

Johan Rautenbach
Producer | Arranger | Programming | Keyboards | Guitar | Recording and Mixing Engineer
Jacques Rautenbach
Arranger | Programming | String arrangements | Drums and Percussion:
Backing vocals: Rian Swanepoel
Mastering engineer: Rogan Kelsey@ Kelsey Mastering
Recorded and mixed by Johan Rautenbach @ The Farmhouse
Video: Fame Media Productions

Skakels:
http://www.louwmusiek.co.za/
https://www.facebook.com/louwmuso
https://www.instagram.com/louwvandenh...

Besprekings:
Epos: besprekings@louwmusiek.co.za

Whatsapp +27 73 226 8159

Persvrystelling:
Na die weghol sukses van Louw van den Heever se treffer “Stuur Groete Daar” is dit tyd vir Louw ondersteuners om nuwe dieptes te beleef met sy volgende enkelsnit en musiekvideo “Wat het geword”

“Stuur Groete Daar” het nie net regoor Suid Afrika op radio (en televisie) gespeel nie, maar ook gepronk op verskeie Top 20’s en was vir meer as drie weke nommer 1 op Lekker FM se Top 40. “Wat het geword” beloof om nog meer harte aan te raak, te inspireer en te bemoedig met eertydse erfenis en waardes.
Met hierdie nuwe ballade kan ’n mens nie anders as om te hunker na hoe dinge voorheen was nie, dit raak die Afrikaner hart diep…

Sit terug, ontspan en beleef hoe Louw van den Heever se musiek jou sorge laat ontgaan….

Видео Wat Het Geword - Louw van den Heever (Offisiële Musiekvideo) канала Louw van den Heever
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
24 сентября 2021 г. 14:00:14
00:03:48
Яндекс.Метрика