Загрузка страницы

Leah - Ek Noem Jou Myne (Cross My Heart) [remix]

Leah - Ek Noem Jou Myne (Cross My Heart)
Ons het mekaar gekry
in hierdie wereld klein
en ons het een geword
ek het in jou verdwyn
jy was die mooiste ding
wat ek al ooit gesien het
Ek kon nie asem haal
ek kon nie woorde vind
toe jy jou hart en siel daai aand aan my verbind
en hoe jou oe wou kyk
en jy wou nooit weer weg kyk
En jy se cross my heart and hope to die
wat jy vir my se hoef ek nie oor te raai
ons is so gemaak vir mekaar
en ek het jou belowe
ek noem jou myne
ek noem jou myne
Ek wil jou lippe proe
ek wil jou om my vou
ek was nog al die pad net oppad na jou
en ek wil in jou klim dat jy my nooit vergeet nie
En ons sal lewe daar, daar waar niemand loop
al is die afgrond naby sal ons aanhou hoop
dat ons mekaar sal he
tot die toe
En jy se cross my heart and hope to die
wat jy vir my se hoef ek nie oor te raai
ons is so gemaak vir mekaar
en ek het jou belowe
ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Onthou ons klou
So vas dit is wat ons doen
Ons vat, ons voel, ons soen
Dit is wat ons doen
En jy se cross my heart and hope to die
wat jy vir my se hoef ek nie oor te raai
ons is so gemaak vir mekaar
en ek het jou belowe
ek noem jou myne
Ek noem jou myne
En jy se cross my heart and hope to die
wat jy vir my se hoef ek nie oor te raai
ons is so gemaak vir mekaar
en ek het jou belowe
ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne

Видео Leah - Ek Noem Jou Myne (Cross My Heart) [remix] канала Bass boosted
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
7 февраля 2021 г. 2:48:35
00:03:31
Яндекс.Метрика