Загрузка...

Paaskonferensie

Dit is Paaskonferensie tyd, dit is vir ons 'n groot voorreg om elke een wat aanlyn kyk deel te hê van die byeenkoms! Ons gebed is dat jou lewe nie net verryk sal word nie, maar verander en getransformeer word deur die krag van die Heilige Gees. Ons is skaamteloos onbeskaamd vir die Here en die werking van die Helige Gees.

Mag elke een die liefde en die krag van die Here beleef en mag jou lewe nooit weer dieselfde wees nie.

Jy kan deel word van ons familie deur in die comments te sit "FAMILIE", stuur 'n whatsapp na 083 822 8243 / 071 439 8701 met die woord "FAMILIE" of jy kan dit volgende vormpie invul en ons sal jou kontak.
https://surveyheart.com/form/6369e038b85f9f7c467cb364

Dit is ook ons gebedslyn, stuur jou gebedsversoeke en ons bid saam jou!
Jy is kosbaar vir die Here!

As hierdie familie vir jou iets beteken, deel die link met jou vriende en familie.
Hier is die link na ons Facebook blad:
https://www.facebook.com/Coramdeofamilie?mibextid=ZbWKwL

Jy kan saai en ons help om die Evangelie van Jesus verder te vat:

Bankbesonderhede:
Coram Deo Familie
Rek: ABSA Tjek
Rek. nr: 520 140 506
Takkode: 632005
Swiftkode: ABSAZAJJ
Jou naam en verwysing

Links wat e-vennotte kan invul:
1. Word deel van die familie (prop in)
https://surveyheart.com/form/6369e038b85f9f7c467cb364

3. Ek soek die Bybelplan:
https://surveyheart.com/form/6603d19b49cec872d0a3ac64

2. Bestel die bloedwapen:
https://surveyheart.com/form/66029f7b3aa5e10b3447b1b9

3. Bestel die Gratis vat dit terug - huweliks gevegplan:
https://surveyheart.com/form/65e971d106a084166979662c

4. Bestel die konferensie boeke:
https://surveyheart.com/form/65f6a5d887f7ea7572649107

5. Bestel Past. Hennie & Alta se boeke:
https://surveyheart.com/form/65e42ccc3aa5e10b34e00daa

6. Spyskaart vir die konferensie:
https://surveyheart.com/form/65b21e33a3d5b25fefa8302c

Видео Paaskonferensie канала Coram Deo Familie
Яндекс.Метрика
Все заметки Новая заметка Страницу в заметки
Страницу в закладки Мои закладки
На информационно-развлекательном портале SALDA.WS применяются cookie-файлы. Нажимая кнопку Принять, вы подтверждаете свое согласие на их использование.
О CookiesНапомнить позжеПринять