Загрузка страницы

Plaas Toe Mamma - RJay & LK (Official Music Video)

Dit is 'n groot eer en special moment om hierdie met julle te deel😭😫😍😍❤️

Ons nuwe song en music video waar ek julle almal vat na die plekke waar ek groot geword het🥺

Dit was 'n ongelooflike gevoel om weer 'n smile op die kindertjies se gesigte te kon gesit het en almal deel gemaak het van die journey.

Ek sal nooit vergeet wavan ek kom, ek sal altyd terug gaan en dus wa my liefde vir hierdie tipe musiek oek begin het.❤️

Ek se baie dankie vir @TEEZY wat die music video geshoot het, Dankie vir Twyfeling & Optenhorst plaas❤️

Plaas Toe Mama - RJay & LK💯💃

Видео Plaas Toe Mamma - RJay & LK (Official Music Video) канала Jayricko RJay Van Wyk
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
26 октября 2021 г. 23:44:40
00:05:33
Яндекс.Метрика