Загрузка страницы

Stephen Jones - Word Wakker (Official Music Video)

Watch the new Stephen Jones video on YouTube now!

Subscribe to Stephen Jones on YouTube to get notifications for future videos.

Like us on Facebook: https://www.facebook.com/stephenjonesza
Follow us on Instagram: https://www.instagram.com/stephenjonesofficial

WORD WAKKER
Het jy ooit agtergekom dat die wêreld is nogals 'n stuk gemors
En ons is te blameer, want ons is verkeerd?
Ons gaan aan asof alles okay is, maar diep in ons hart weet die plek is nie reg nie
Wanneer sal ons wakker word en leer?

Wanneer die wêreld doodgaan, sal ons nie hier wees nie
Ons hoop die beste vir die volgende generasie!

Hey, hey, hey, kom saam met my
Laat ons die wêreld oordentlik lei
Hey, hey, hey, nou waar is jy?
Kom ons wees voorbarig, dan is ons dalk vry!

Sondaars dink alles is goed, met hul harte so donker en heel verwoes
En die land wat ons het, is besig te vergaan
Mense staan los en glo in niks, hulle lewens word volgeprop met gif
En die glorie wat ons het, is al weer gemis

Wanneer die wêreld doodgaan, sal ons nie hier wees nie
Ons hoop die beste vir die volgende generasie!

Hey, hey, hey, kom saam met my
Laat ons die wêreld oordentlik lei
Hey, hey, hey, nou waar is jy?
Kom ons wees voorbarig, dan is ons dalk vry!

Wanneer die wêreld doodgaan, sal ons nie hier wees nie
Ons hoop die beste vir die volgende generasie!

Hey, hey, hey, kom saam met my
Laat ons die wêreld oordentlik lei
Hey, hey, hey, nou waar is jy?
Kom ons wees voorbarig, dan is ons dalk vry!

Видео Stephen Jones - Word Wakker (Official Music Video) канала Stephen Jones
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
9 мая 2020 г. 15:31:20
00:03:28
Яндекс.Метрика