Hennie Lubbe | 2 April 2025
In 2013 is Von Hippel-Lindau-sindroom (‘n sindroom gekenmerk deur die groei van gewasse) in Hennie Lubbe se linkeroog gediagnoseer. Na verskeie behandelings het hy kolle begin sien en eendag net heeltemal sig in die oog verloor.
Daarna volg ‘n Glaucoma-diagnose in dieselfde oog. Buiten baie pynvolle prosedures om die druk in die oog te verlig en bestuur, kan niks meer gedoen word nie. Sy oftomoloog het hom aangemoedig om die oog chirurgies te verwyder en te vervang met ‘n kunsmatige oog. Die operasie het op 17 Maart plaasgevind, en met Yolandie Dreyer, sy verloofde se hulp, het hulle genoeg fondse ingesamel om die operasie-kostes te dek. Hennie is verlam en rolstoelgebonde nadat hy in 2014 in sy hoedanigheid as ‘n lyfwag in 'n rooftog in sy rug geskiet is.
Hennie, wat heelwat stories het om te vertel, het saam met sy verloofde, Yolandi (noemnaam Landi), by GROOTfm 90.5 kom kuier...
❤️❤️❤️
#gaanGROOT #GROOTverskil #Omgee #care #givingback #jouGROOTstefm #donate #charity
Видео Hennie Lubbe | 2 April 2025 канала GROOTfm 90.5

Комментарии отсутствуют
Информация о видео
9 апреля 2025 г. 16:09:06
00:14:35
Другие видео канала