Загрузка страницы

Opgewek uit die dood.

As jong seun is ek verkrag deur die jeugpastoor. Ek het Jesus begin haat en daai pastoor was die eerste mens wie ek doodgemaak het. Ek het verslaaf geraak aan porn, geweld, dwelms...alles waaraan ek kon. In die tronk het ek 'n moslem geword, na 'n hartaanval was ek vir 90 minute dood! In 'n driveby is ek deur my voormalige bende, my vriende, geskiet!
Ockie Fourie deel sy verhaal met ons. Hoor hoe God hierdie rowwe man kon vat en hom 'n sagte hart gee. As Christus dit vir hom kon doen, hoekom nie vir jou nie?
#schooloffire #softube #ockiefourie
www.rooies.net

Видео Opgewek uit die dood. канала sofTUBE
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
28 февраля 2020 г. 13:03:00
00:20:54
Яндекс.Метрика