Загрузка страницы

| VRYSTAAT-BRANDE |

Die boere in die Wes-Vrystaat en ook dele van die Noord-Kaap wat gebukkend gaan onder enorme skade en veeverliese ná verwoestende brande die afgelope week gewoed het, sal weer opstaan. Maar daarvoor het hul hulp én genade nodig.

As jy die boere wil help, maak ’n donasie by:
Bank: FNB
Rekeninghouer: AfriForum NPC
Takkode: 261550
Rekeningnommer: 62349898398
SWIFT-kode: FIRNZAJJ
Verwysing: Veldbrand

OF

Klik hier: https://www.givengain.com/cc/brande/

AfriForum en ander instansies naamlik Agri NW, Vrystaat Landbou/Free State Agriculture, Caring Daisies, Gift of the Givers, Saai, TLU SA en Boere in Nood Groep staan saam om die boere nou op verskeie maniere te help.

Видео | VRYSTAAT-BRANDE | канала AfriForum
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
24 октября 2020 г. 10:00:00
00:03:43
Яндекс.Метрика