Загрузка страницы

nick en simon - wat 'n nag (die Suid-Afrikaanse droom)

de rechten en credits van dit liedje gaan volledig uit naar het desbetreffende bedrijf die de rechten en credits claimen.

Songtekst:

Hier lê ek nou versteen,
Op die koue natte grond.
En die wêreld om my heen,
Draai oral my rond.

Geen woorde kan dit saamvat,
Wat ek nou hier beleef.
Hierdie droom wat ek nou raakvat,
Laat my bo die wolke sweef.

Wat 'n nag,
Wat 'n nag,
Wat 'n mooiste nag.
Met die maan wat oor die hemelruim so skyn.

Wat 'n nag,
Wat 'n nag,
Vir ons 'n nuwe nag.
En eensamheid soos mis voor die son verdwyn.

Bittermin geslaap,
Maar meer uitgerus as ooit.
Ek voel in my ontwaking,
Geluk is uitgestrooi.

Rondom my en alles,
Wat ek aanraak en bemin.
Noudat ek nie meer alleen is,
'n nuwe leve het begin.

Wat 'n nag,
Wat 'n nag,
Wat 'n mooiste nag.
Met die maan wat oor die hemelruim so skyn.

Wat 'n nag,
Wat 'n nag,
Vir ons 'n nuwe nag.
En eensamheid soos mis voor die son verdwyn.

Die getye hier het omgekeer,
Die lug is nie meer grou.
Ek het geval, maar is ongedeerd,
Omdat ek val vir jou.

Wat 'n nag,
Wat 'n nag,
Wat 'n mooiste nag.
Met die maan oor die hemelruim so skyn.

Wat 'n nag,
Wat 'n nag,
Vir ons 'n nuwe nag.
Waar my eensamheid soos mis voor die son verdwyn.

Met die maan wat oor die hemelruim so skyn.
Wat 'n nag,
Wat 'n nag,
Vir ons 'n nuwe nag.
Waar my eensamheid soos mis voor die son verdwyn.

Eensamheid soos mis voor die son verdwyn.

Видео nick en simon - wat 'n nag (die Suid-Afrikaanse droom) канала songteksten NL
Показать
Комментарии отсутствуют
Введите заголовок:

Введите адрес ссылки:

Введите адрес видео с YouTube:

Зарегистрируйтесь или войдите с
Информация о видео
24 мая 2013 г. 0:37:22
00:03:01
Яндекс.Метрика